MerryMakers (Sponsored by ARK Web Design) * MerryMakers (Geborg deur ARK Webontwerp)

SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpMeer oorDienste & ProdukteNavraeKontakGeskenkpakkiesGetuigskrifte

 
Updated: February 7, 2023 ** Opgedateer: 7 Februarie 2023

 

     
English

 

 

 

Dienste en Produkte

Die Pretmakersspan neem die Woord van die Bybel na plekke oraloor in Suid-Afrika. Hulle bediening het die afgelope 3 dekades wonderlike werk gedoen.

Dienste

Hul dienste sluit onder andere die volgende in:

  • Optredes by verskeie plekke en van verskillende geleenthede
    Kyk waar hulle besoek afgelę het die afgelope jare. Sommige van die plekke wat reeds besoek was sluit in:
    • Hebron Uitreik naby Potchefstroom
    • die CVO Skool Vierfontein
    • Orkney
    • Klerksdorp Kinderhuis
    • Evanna aftree-oord en baie ander
       
  • Kom meer te wete oor die verskillende opleidingsprogramme. Opleidingsprogramme sluit in Poppeteater-opleiding, Narre-opleiding, Mimiek-opleiding, asook Geestelike Danse. Kontak MerryMakers vir meer besonderhede van die verskillende kursusse.
  • James en Valerie is ook baie besig met verskeie welsynsuitreike.

Produkte

Produkte sluit in:

Meer oor die Pretmakers
Vrae of Kommentaar mbv hierdie webwerf vir die Pretmakers
 

 

 

Home/Tuis
Up/Op
Meer oor
Dienste & Produkte
Navrae
Kontak
Geskenkpakkies
Getuigskrifte

Werfkaart
Sitemap

SitemapWerfkaart Home/TuisUp/OpMeer oorDienste & ProdukteNavraeKontak GeskenkpakkiesGetuigskrifte

ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998

ADSA Advertensies

Lys van kunstenaars by Piazza

List of artists at Piazza

Swallow Software, Calgary, Alberta

 ARK Web Design © 2023
ARK Webontwerp © 2023

Bekering

'n Christen…

Bybelteks

Bible Text