MerryMakers (Sponsored by ARK Web Design) * MerryMakers (Geborg deur ARK Webontwerp)

SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpGeskenkpakkiesGetuigskrifte

 
Updated: February 7, 2023 ** Opgedateer: 7 Februarie 2023

 

     
English

 

 

 

Geskenke

Die Pretmakers Vermaaklikheidsgroep voorsien uitstekende geskenkpakkies, wat ook beskikbaar is met tuis-aflewering. Hierdie geskenksakkies is ideaal vir kinders en dames. Die pakkies is saamgestel en word verkoop om inkomste te genereer om hulp aan behoeftige kinders te verleen. Die inhoud van die geskenkpakkies mag byvoorbeeld die volgende items bevat:

Geskenkpakkie vir Kinders

Geskenkpakkie vir Dames

  • Verskeidenheid speelgoedjies
  • Waslap en seep
  • Beskuitjies en koekies
  • Skyfies
  • Grondbone
  • Lekkergoed
  • Biltong
  • Malvalekkers
  • Sjokolade en veel meer
  • Verskeidenheid sjokolade
  • Sleutelring
  • Halssnoer
  • Haarknippies
  • Pare oorbelle
  • Ring
  • Alice-band en veel meer
    Die Dames-geskenkpakkie word aangebied op 'n kleurvolle en herbruikbare skinkbord.

Sommige CD's, DVD's, inkleurboeke met Pretmakers-karakters, vormballonne en selfs juweliersware en dames-bykomstighede, word ook verkoop om hierdie doel te bereik.

Die Pretmakers Vermaaklikheidsgroep bied ook mimiek by verskeie plekke, soos winkelsentrums, om die fondsinsamelingspogings aan te vul vir hul welsynssaak. Kyk gerus na 'n paar getuigskrifte.

U ondersteuning, hulp en donasies is baie welkom en kry ons hoogste dankbaarheid.

Meer oor die Pretmakers
Vrae of Kommentaar mbv hierdie webwerf vir die Pretmakers
 

 

 

Home/Tuis
Up/Op
Geskenkpakkies
Getuigskrifte


Werfkaart
Sitemap

SitemapWerfkaart Home/TuisUp/OpGeskenkpakkiesGetuigskrifte

ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998

ADSA Advertensies

Lys van kunstenaars by Piazza

List of artists at Piazza

Swallow Software, Calgary, Alberta

 ARK Web Design © 2023
ARK Webontwerp © 2023

Bekering

'n Christen…

Bybelteks

Bible Text